VCP MTB

Saturday, 28 October 2017
Western CapeVyeboom Christelike Privaatskool VYEBOOM

Details

Dis ons tweede jaar van MTB in die mooie Vyeboom vallei ons neem fietsryers deur appelborde met die mooiste natuurskoon. Vanjaar gaan beter en grooter wees merk dit op jou kalender!!! daar is 3 afstande 10km 20km en 35km vir enige navrae kontak: Marina 0827332620 of die skool 0288414261.
Daar sal vermaak vir kinders wees en toesig sou beide ouers wil ry.

Venue

Vyeboom Christelike Privaatskool VYEBOOM, Western Cape
Get directions