Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Wie van julle dring aan op afrikaanse diens in n winkel of oor die telefoon?

 

As ek die "eeee good day sir how are you" oproepe kry dan vra ek of hulle Afrikaans kan praat. Gewoonlik is die antwoord nee en dan se ek net jammer ek verstaan nie Engels nie. 

Seinfeld het hierdie baie goed opgesom

 

"hello mnr blah blah "

Jy " klink goed maar ek is besig gee my jou huisnommer dan bespreek ons later"

'uhmmm"

Jy "will jy nie bu die huis gepla word nie ? "

" Ja mnr "

Jy " nou weet jy hoe ek voel"

 

*sit die foon neer*

Edited by BaGearA
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

ek is opsoek na die brakkenjan en dawie kabouter animasie reekse op DVD as enige iemand dalk weet waar mens dit kan kry sal ek baie dankbaar wees

Link to comment
Share on other sites

ek is opsoek na die brakkenjan en dawie kabouter animasie reekse op DVD as enige iemand dalk weet waar mens dit kan kry sal ek baie dankbaar wees

 

Kyk by Leserskring.  Ons het toe ons nog in SA was vir die kinders die Heidi en Pinnochio reekse op DVD vir hulle gekry.  Ja kan ook die CD winkels probeer.  Hulle verkoop baie keer sulke reekse.

Link to comment
Share on other sites

ek is opsoek na die brakkenjan en dawie kabouter animasie reekse op DVD as enige iemand dalk weet waar mens dit kan kry sal ek baie dankbaar wees

 

Jou bliksem, nou sit daai Brakenjan liedjie in my kop en maal.

Link to comment
Share on other sites

Kyk by Leserskring.  Ons het toe ons nog in SA was vir die kinders die Heidi en Pinnochio reekse op DVD vir hulle gekry.  Ja kan ook die CD winkels probeer.  Hulle verkoop baie keer sulke reekse.

 

het hulle al probeer.

 

die mannetjie by Musica het vir my gese ek moet dit download....

Edited by fanievb
Link to comment
Share on other sites

ek is opsoek na die brakkenjan en dawie kabouter animasie reekse op DVD as enige iemand dalk weet waar mens dit kan kry sal ek baie dankbaar wees

Ek het 4 Brakenjan episodes, asook 14 Haas Das episodes as jy soek?

 

Oo, en so sewe episodes Moemin ook...

Edited by Kalahari Vegmot
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout