Jump to content

Vuis- en bekgevegte ontsier SA fietsrykampioenskap


Guest Big H

Recommended Posts

Guest Big H

Jammer dat sulke goed gebeur...... is die dalk nog seuntjies met te veel testosterone (of dalk hoesstroop????) en ander goetters in hulle se lyfies.....mmmmmmm?????

 

Vuis- en bekgevegte ontsier SA fietsrykampioenskap

http://jv.news24.com/Images/Photos/20090509185054fiets_lg.jpg

Bradwin Daniels (14) van die Paarl het glo veroorsaak dat vier jaers geval het en is n? die wedren aangerand.

Twee van die land se voorste junior baanfietsryers is midde-in ?n ondersoek nadat hulle tydens ?n byeenkoms gediskwalifiseer is oor ?n woeste onderonsie ? met rassistiese ondertone ? tydens ?n o.16-baan-uitdunren.

Di? SA baankampioenskap het oor die Paasnaweek in die Bellville Velodrome plaasgevind.

Bradwin Daniels (14) van die Paarl is gediskwalifiseer nadat hy glo veroorsaak het dat vier jaers, insluitend Devlin White (15) van Johannesburg, tydens die 1 500 m-ren geval het.

Bradwin se pa, mnr. Peter Daniels, ?n nasionale keurder, beweer toeskouers het gehoor hoe Devlin n? die ongeluk ?I?ll kill you? vir Bradwin geskree het.

Die vier jaers is vyf rondtes grasie gegee en kon die ren voltooi.

N? die ren (Bradwin was tweede) het Devlin glo vir Bradwin van sy fiets geruk en met die vuis in die gesig geslaan.

Devlin se pa, mnr. Sterling White, het glo ook nader gehardloop. Verskeie toeskouers het glo gehoor hoe White sy seun aanhits met die woorde ?****him up!? en ?You don?t belong in this country?.

Bradwin se ma, Thiry, wat die voorval aanskou het, was so ontsteld dat sy noodbehandeling moes kry.

Sy is per ambulans na die N1 City-hospitaal geneem waar sy twee dae deurgebring het.

Beide Bradwin en Devlin is gediskwalifiseer en kon ook nie aan die res van die renne deelneem nie.

Daniels s? swak besluite deur die skeidsregters het Bradwin sy kans ontneem om nasionale kleure in die SA o.16-span te verwerf.

Daniels s? dat hy sy plek as nasionale keurder op die spel

Big H2009-05-10 04:22:00
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

wat is erger?

 

dat n 16 jarige kind dit doen

 

of...

 

dat sy pa staan en hom aanmoedig? smiley2.gif

Link to comment
Share on other sites

 

Jammer dat sulke goed gebeur...... is die dalk nog seuntjies met te veel testosterone (of dalk hoesstroop????) en ander goetters in hulle se lyfies.....mmmmmmm?????

 

Vuis- en bekgevegte ontsier SA fietsrykampioenskap

http://jv.news24.com/Images/Photos/20090509185054fiets_lg.jpg

Bradwin Daniels (14) van die Paarl het glo veroorsaak dat vier jaers geval het en is n? die wedren aangerand.

Twee van die land se voorste junior baanfietsryers is midde-in ?n ondersoek nadat hulle tydens ?n byeenkoms gediskwalifiseer is oor ?n woeste onderonsie ? met rassistiese ondertone ? tydens ?n o.16-baan-uitdunren.

Di? SA baankampioenskap het oor die Paasnaweek in die Bellville Velodrome plaasgevind.

Bradwin Daniels (14) van die Paarl is gediskwalifiseer nadat hy glo veroorsaak het dat vier jaers' date=' insluitend Devlin White (15) van Johannesburg, tydens die 1 500 m-ren geval het.

Bradwin se pa, mnr. Peter Daniels, ?n nasionale keurder, beweer toeskouers het gehoor hoe Devlin n? die ongeluk ?I?ll kill you? vir Bradwin geskree het.

Die vier jaers is vyf rondtes grasie gegee en kon die ren voltooi.

N? die ren (Bradwin was tweede) het Devlin glo vir Bradwin van sy fiets geruk en met die vuis in die gesig geslaan.

Devlin se pa, mnr. Sterling White, het glo ook nader gehardloop. Verskeie toeskouers het glo gehoor hoe White sy seun aanhits met die woorde ?****him up!? en ?You don?t belong in this country?.

Bradwin se ma, Thiry, wat die voorval aanskou het, was so ontsteld dat sy noodbehandeling moes kry.

Sy is per ambulans na die N1 City-hospitaal geneem waar sy twee dae deurgebring het.

Beide Bradwin en Devlin is gediskwalifiseer en kon ook nie aan die res van die renne deelneem nie.

Daniels s? swak besluite deur die skeidsregters het Bradwin sy kans ontneem om nasionale kleure in die SA o.16-span te verwerf.

Daniels s? dat hy sy plek as nasionale keurder op die spel

[/quote']

 

What will be done to the father? Seems he had a hand in the controvesy.

 

Link to comment
Share on other sites

The Whites are from outside of CT. the Daniels family are big **** stirrers from way back (mother included). problem is that it seems like the fathers are living their dreams through their sons. both youngsters have great potential. the fathers have a lot in common ie one-eyed, big and fat,a vuil bek and it seems racist.  

Link to comment
Share on other sites

May I ask : Has any official inquiry been done into this matter, do we know the result thereof. I noted a few days ago the question was raised about there not been POC in the junior squad and found it most strange that non of the officials responded positively or made it clear that the current crop of riders simply do not have what it takes in the kiddies and junior levels.

 

To quote James Louter at the HNT sometime last year "Stop wanting and do things for yourself, nobody is interested in what you want done. this was said in the precense of the V/P of CGC.

 

 One wonders why cycling(Track specific) is not prepared to open the doors to other  persons
Link to comment
Share on other sites

The bloody capies again....


Got something to say?

 

Yes. Where there is fighting or moaning going on, you're sure to find a capie involved.
Mud Dee2009-05-11 01:05:06
Link to comment
Share on other sites

The bloody capies again....


Got something to say?

 

Yes. Where there is fighting or moaning going on' date=' you're sure to find a capie involved.
[/quote']

 

aag at least we are an entertaining bunch WinkThumbs%20Up never a dull moment with us Capies Clap
Link to comment
Share on other sites

but isn't this the same young man who cursed  the officials at last year wp-champs or something!

 

think he got dq-ed and pulled out of the event

 

Link to comment
Share on other sites

but isn't this the same young man who cursed  the officials at last year wp-champs or something!

think he got dq-ed and pulled out of the event

 

Which one - the capie or the whitey?
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout