gatiep Posted June 26, 2007 Share hello admin. dit sal nogal interessant wees om te sien wie van die 2316 members aktief bygedra het tot hierdie site.Jy kan seker 'n som maak van hoeveel meer as 6maande laas hier 'n eiertjie gele het? dit wil so voorkom asof die membership nommers oploop, maar van die members (wat nog as geregistreerd getel word) nie meer hier chat omdat daar nie 'n funksie is om jouself te delete omdat jy belangstelling verloor het of selfs ander sport begin be-oefen het. hoe lyk dit, gee ons bietjie nommers. dankie Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now