Jump to content

Another cyclist


jasper

Recommended Posts

Why do people always try to excuse behavior that results in loss to others... "he didn't intent to kill her" etc. Why can you not accept that he consciously engaged in behavior which had the likelihood of causing loss and/or damage. That is all that matters - that he did it KNOWINGLY and INTENTIONALLY. The fact that he did succeed in causing loss and damage is inconsequential in terms of guilt, that action of driving the way he did is what was criminal.

 

The sooner people start owning their actions and accepting responsibility for their crappy harmful-to-others behavior the sooner we, as a species, will be able to start living better.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 53
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Retributional violence seems to be a recurring theme with a few around here..........unfortunate

Wonder how hard you are in real life.....

 

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Link to comment
Share on other sites

Ek is jammer om te hoor dat jou dogter nie meer hier is nie maar ek dink dat die dood van Wynand self n tragedie is. Ek kan nie help om te wonder of die openbare "blame-game" nie deel gehad het in sy dood nie. Ek wonder in hoeveel ander gevalle dit n aandeel mag he.

 

Baie mense word elke dag deur baie mense seergemaak of nog erger maar mens smyt nie die skuldiges so in die openbaar om vertrap te word nie. Veral nie deur mense wat nie die gesinne ken nie. Die geld vir alle partye hier.

 

Ek voel baie hartseer vir die Venter familie en veral vir Wynand wat dag in en dag uit deur hierdie tipe boodskappe ens getreiter moes word. Dink julle nie sy gewete waarmee hy vir die res van sy lewe moes saamleef is reeds erg genoeg nie?

 

En as iemand wat self reeds n selfmoord asook n wrede plaasmoord (wat nie dieselfde is as n ongeluk nie) kan ek jou se dat die een nie erger of beter is as die ander nie. Albei is tragies en hartseer. Al wat ek sou se is dat n ongeluk n ongeluk is maar selfmoord is beplan en oorweeg soos iemand wat n moord wil gaan pleeg.

 

Niemand verdien om te sterwe nie - nie deur 'n ongeluk nie en ook nie selfmoord nie!

 

 

Ek hoop die gesinne in die ervaring vind vrede en berusting noudat twee kinders nou van ouers weggeneem is...

Link to comment
Share on other sites

mens smyt nie die skuldiges so in die openbaar om vertrap te word nie. Jammer. Kan nie saamstem nie. Hy het weggejaag en na die tyd probeer om alle bewyse dat hy betrokke was, uit te wis. Hy was 'n lafaard. As hy gebly en sy hulp aangebied het om die slagoffer ten minste by 'n hospitaal te probeer kry, sou dit heel anders uitgedraai het. Hy vertrap ander mense se lewens en nou moet ons hom jammer kry?

Link to comment
Share on other sites

...Al wat ek sou se is dat n ongeluk n ongeluk is maar selfmoord is beplan en oorweeg soos iemand wat n moord wil gaan pleeg...

 

When the guy drives away from the scene of the accident it is no longer an accident. It's a very sad story indeed but lets not make out as though Wynand Venter was anything other than cowardly in this case.

Link to comment
Share on other sites

Ek is jammer om te hoor dat jou dogter nie meer hier is nie maar ek dink dat die dood van Wynand self n tragedie is. Ek kan nie help om te wonder of die openbare "blame-game" nie deel gehad het in sy dood nie. Ek wonder in hoeveel ander gevalle dit n aandeel mag he.

 

Baie mense word elke dag deur baie mense seergemaak of nog erger maar mens smyt nie die skuldiges so in die openbaar om vertrap te word nie. Veral nie deur mense wat nie die gesinne ken nie. Die geld vir alle partye hier.

 

Ek voel baie hartseer vir die Venter familie en veral vir Wynand wat dag in en dag uit deur hierdie tipe boodskappe ens getreiter moes word. Dink julle nie sy gewete waarmee hy vir die res van sy lewe moes saamleef is reeds erg genoeg nie?

 

En as iemand wat self reeds n selfmoord asook n wrede plaasmoord (wat nie dieselfde is as n ongeluk nie) kan ek jou se dat die een nie erger of beter is as die ander nie. Albei is tragies en hartseer. Al wat ek sou se is dat n ongeluk n ongeluk is maar selfmoord is beplan en oorweeg soos iemand wat n moord wil gaan pleeg.

 

Niemand verdien om te sterwe nie - nie deur 'n ongeluk nie en ook nie selfmoord nie!

 

 

Ek hoop die gesinne in die ervaring vind vrede en berusting noudat twee kinders nou van ouers weggeneem is...

 

He made the choice to drive dangerously. He made the choice to go back and try to cover up what he had done. The excuse of "he didn't mean to kill her" and "his guilty conscience is punishment enough" does not cut it. People must stop making excuses for their actions and own up to it. He showed no remorse and shirked his accountability for the death of an innocent child to the end.

 

There was NO "ongeluk" as he intentionally drove the way that he did.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout