Jump to content

Esel

Members
  • Posts

    35
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Province
    Western Cape
  • Location
    ceres

Recent Profile Visitors

280 profile views
  1. We are not planning to up the rates for next year. Yes, we were too cheap in the past for the number of riders we got on the stage race to make the event sustainable.
  2. Weather is looking good for Eselfontein for the weekend of the event.
  3. Eselfontein will be Stage 1 of Cape -epic 2020.Make sure you don't miss out
  4. Just a reminder,R30 000 cach is up for grabs for the team that can break the track record.
  5. Het nog nie die jaar n kans gehad om in die reen te ry nie,dit is deesdae n voorreg
  6. Yes,camping still available and weather is looking good for the weekend
  7. As jy iemand anders wil wen ry n gewone fiets,as jy ry vir die lekkerte daarvan is dit nie eens iets om oor te debateer nie.Met die groter bande teen 0.8 bar het jy ook n groter oppervlak wat met grond kontak maak en sleep mens jou agterwiel baie minder en ry jy ook op teen n klim sonder wielglip wat tog minder erosie veroorsaak.
  8. Staande rekord by Eselfontein MTB : Joel Schaefer,Ryan Leferna:7h20m30s.Ons is n klomp boere saam wat hierdie event reel vir n fondsinsameling vir ouetehuise en skole in die omgewing.Daar is nie een organiseerder wie betaling hiervoor kry nie.Almal wie kos ens verkoop op die naweek moet 10% van hul wins teruggee na die fonds.Waterpunte word deur borge beman waarvoor hul vir ons R2000 per punt gee om kostes te help dek.Ons probeer om 20% van die inskrywingsgeld terug te gee as pryse,50% uit te betaal na die skole en ouetehuise en 30% terug te hou vir die volgende jaar se kostes alhoewel ons ons kostes met borge probeer dek.Ons het na verlede jaar se event R100 000 na die ouetehuise en skole gegee.Ons het 300 inskrywings gehad op die 3-dag verlede jaar. Dus n 100 kort = 50 spanne teen R1500 is R75 000 en as dit ons n ekstra R30 000 prysgeld kos om R40 000 meer wins te maak hoekom nie.Ons ry almal self mtb en doen dit vir die lekkerte van die sport en gebruik ons wat vir ons lekker is om weer terug te gee na ander.Al wat ek wil se moenie veralgemeen nie,daar is mense daar buite wat baie effort en tyd insit om goeie bekostigbare events te probeer reel vir die liefde van die sport en nie oor geld.
  9. Eselfontein 3day stage race : R1 500 for team entry and you can win the R30 000 if you're team break the track record.Majority single track,good bike skills will be an big advantage
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout